Berlin Plaas Jag

Africa · South Africa · Limpopo · Polokwane Alldays
  • 082 828 5157

About Us

6 Jagters kan met gemak geakkommodeer word. Besoek gerus die res van hierdie webwerf vir nog inligting.

Die Limpopo provinsie -ook bekend as die provinsie van ‘vrede’ is waar die Plaas Berlin geleë is, en dit is van hier, waar die jagplaas bedryf word. Berlin plaas is een van die oudste jagplase in die distrik en geleë tussen Swartwater en Alldays, en nie te ver vanaf die Botswana grens (Limpop rivier) nie. Verskeie spesies word te jag aangebied, onder andere Rooibokke, Koedoes, Elande, Gemsbokke,Bosbokke, Nayla, Rooi hardbeeste, om net ‘n paar te noem. 6 Jagters kan met gemak geakkommodeer word. Besoek gerus die res van hierdie webwerf vir nog inligting.

Image Gallery

Features

Map : Africa, South Africa, Limpopo, Polokwane

  • Disclaimer

    Hunting Operator.com is not liable for price changes and you are to contact the hunting operator for latest rates on the contact form below.