Vaalleegte Safaris

Africa · South Africa · Western Cape · Beaufort West
  • 083 448 1412

About Us

 

‘n Lieflike plaas in die Karoo met puik akkommodasie, elf  bokspesies wat besigtig kan word en waar jy aktiwiteite soos jag, wildritte en staptogte in die pragtige Karooveld kan geniet.

Image Gallery

Features

Map : Africa, South Africa, Western Cape, Beaufort West

  • AKKOMMODASIE (Per persoon per dag vir  minimum van 3 NAGTE)

    OPSIE 1 

    KOÖPERATIEWE OF JAGSPAN  PAKKET @ R 450 PER NAG PER PERSOON

    Bed & beddegoed

    Koffie, Tee, suiker & melk

    Stewige ontbyt

    Kospakkie vir veld

    Aandete – braaipak, slaai & braaibrood / aartappel

    Beddens opmaak  &  skottelgoed was.

    OPSIE 2 

    SELFHELP JAGSPAN (na eie keuse , moet vooraf  bespreek)

    Bed, beddegoed, handdoeke, koffie, tee, suiker, melk en beskuit (ingesluit: skoonmaak van leefvertrek en was van skottelgoed) R270.00 p/p per nag

    Stewige ontbyt R 60.00 p/p per ete

    Kospakkie vir veld R 40.00 p/p per ete

    Aandete – braaipak, slaai, braaibrood / aartappel R80.00 p/p per ete  

    Skottelgoed was & skoonmaak  van leefarea.  

    R 50/dag                

  • Disclaimer

    Hunting Operator.com is not liable for price changes and you are to contact the hunting operator for latest rates on the contact form below.

  • Blesbok - Common, Blue Wildebeest, Gemsbok, Red Hartebeest, Springbok - Common
  • Aktiwiteite

    Aktiwiteite soos jag, wildritte en staptogte in die pragtige Karooveld.

    Daar is 'n verskeidenheid van 4X4 roetes in die omgewing.

    Dit is heerlik om op Vaalleegte te bly en kort ekskursies na die interessante omliggende omgewing te doen.

    Die hele famielie of groep sal dit geniet of die persone wat nie lus is om te jag of te wag vir die jagters nie. Oudtshoorn, Prince Albert en Sutherland het vele interessanthede om te sien en doen.

    Kyk asseblief of ons skakels blad vir meer inligting. 

    'n Karoo nag onder 'n sterre koepel en langs 'n vuur is 'n belewenis heeltemal op sy eie.

  • VAALLEEGTE SAFARI`S  -  MERWEVILLE-DISTRIK, KAROO

    Tel/Fax 028 –3164650  -  Sel 083 448 1412  -  Sel 082 820 4939

    TEL: (+27) 02082 VRA VIR 1711    FAX: 028 3164650

    E-pos: celeroux@vodamail.co.za